Property description
700 hektar met Blesbokke, Blouwildebeeste, Sebras, Elande, Gemsbokke, Koedoes, Rooihartbeeste, Rooibokke, Springbokke, Swartwildebeest, Vlakvarke, Volstruise en Waterbokke. Ons jaghuis bestaan uit een selfsorg huis met 3 kamers waarvan 2 kamers 3 enkelbeddens het en 1 kamer 2 enkelbeddens. Daar is twee badkamers elk met n stort en toilet en een bad. Daar is n ten volle toegeruste kombuis met braai area en swembad.
?php echo do_shortcode('
'Amenities
Services
Activities
Features
Read more
Animals Available
Rooibok, Blesbok, Waterbok, Gemsbok, Eland, Hartebees, Sebra, Vlakvark, Volstruis, Koedoe, Blouwildebees, Swartwildebees, Springbok
Check in times
Check in at 12h00
Checkout at 10hoo
Facilities
Ons jaghuis bestaan uit een selfsorg huis met 3 kamers waarvan 2 kamers 3 enkelbeddens het en 1 kamer 2 enkelbeddens. Daar is twee badkamers elk met n stort en toilet en een bad. Daar is n ten volle toegeruste kombuis met braai area en swembad.
Hunting Style
Geweerjag
Daily Rates include
Ten volle toegeruste huis (8 Slaapplek - Selfsorg), Skoonmaak Dienste, Koelkamer en Slagters, Wifi, Hout
Terms and conditions
Minimum 3 Nagte, Oornag tariewe betaalbaar vooruit, Alle rekeninge betaalbaar voor vertrek, gekwesde wild is tenvolle betaalbaar, Geen troeteldiere, Reel van Taciderme en Slaghuis vir u eie verantwoordelikheid, Rook verbode in gebou.
Map
Reviews
There are no reviews for this property yet.
Tariff name | Type | Min people | Max people | Valid from | Valid til | Min days | Max days |
---|