Rating: 0.0
Reviews:0
 Some bookings
 Half booked
 Mostly booked
 Fully booked
Request booking

Property description

Ons het volledig uitgeruste kamers, is baie familie vriendelik met n rustige, ontspanne bosveld atmosfeer......ons verblyf bestaan uit: 1 kamer met enkel en dubbel bed, lugversorger en eie badkamer. 1 kamer met 2 dubbelbeddens en eie badkamer. Dan ons Chalet met 2 vertrekke,1 koning grootte dubbelbed. 1 Dubbelbed 3 enkel beddens in een vertrek die ander vertrek ook 4 enkel beddens met aangrensende badkamer. Aangrensend aan d huis, Nog n kamer met 1 dubbelbed en 2 enkel beddens óók sy eie badkamer en lugversorger. Indien nodig is daar nog n kamer met n dubbelbed en enkelbed. Ontspannings area met kroeg en pooltafel. Yskas, watermasjien en ysmasjien. Splashpool. Ten volle toegeruste kombuis. Met yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en potte ens...... buite Lapa kuier area. Groot boma vir lekker bosveld vuur. Hout is gratis. En boogskiet baan met teikens as jy wil oefen Wifi is beskikbaar asook dstv.NB: Deposito is nie terugbetaalbaar nie, maar die datum kan aangeskuif word. Geweer - knaldemper op wapen is n vereiste. Jy kan stap, hide sit of van die bakkie af skiet. Ons het ook baie mooi en goed uitgeruste hides vir boogjag

 

Room types

R460.00
Lodge
1

Read more

Animals Available

Impala,Nyala,Steenbuck,Oryx,Grey Duiker,Ostrich,Giraffe,Jackal,Black impala,Golden Wildebeest,Caracal,Blue Wildebeest,Waterbuck,Bushpig,Eland,Kudu,Zebra,Warthog

Check in times

Check in from 12h00

Check out at 10h00

Facilities

Slaughter Room,Salt Room,Cold Room,Self-Catering,Hunting Vehicles,Electricity (ESKOM),Recovery Team,Swimming Pool,Game Drives,Air Conditioning,Bed & Breakfast,Weapons Hire,DSTV,Wifi (internet),Gun Safe,Ceiling Fans,Generator,Braai Area / Boma,Shower,Towels,Bed Linen,Fridge,Electric Blankets,Cleaning Services,Ice Machine / Ice Available,Card Payments

Hunting Style

Rifle and Bow Hunting allowed.

From vehicles or Walk and Stalk

5 x Hides  Available

Daily Rates include

Cleaning of rooms and camp. Unlimited Wood.

Terms and conditions

REELS 1. As jy Bobbejaan sien mag jy hom skiet - gratis 2. As jy jakkals sien mag jy hom skiet - gratis 3. Bestudeer asb Roland Ward boekie 4. Bestudeer pryslys ook hierby aangeheg 5. Geen karkas sal verwyder word van die plaas af sonder volle betaling 6. Diere wat nie op die pryslys is nie, mag nie geskiet word nie, bv Kameelperd, Rooihartebeeste en Gemsbokke. 7. Enige gekweste dier sal ten volle betaal word 8. Kruissboog word uitverhuur teen R100 per dag as jy niks skiet nie. En R200 per pyl as jy raakskiet. Jy kan die pyl dan hou 9. Compound Bow word uitverhuur, moet net voor die tyd ingestel word op individu. Ook R100 per dag as jy niks skiet en R200 per pyl as raakgeskiet het, jy kan die pyl hou. 10. Jy magnie uit die Blind uitklim onder geen omstandighede nie, behalwe as jy iets geskiet het om ons te kontak. Sein is maar baie swak in die hides so ons sal verstaan as jy uitklim om sein te kry 11. Jy mag nie self in die veld gaan rondloop nie, nie sonder ‘n gids of PH nie. Jy kan versoek rig aan die kamp personeel en Mike sal besluit. 12. Jy mag nie buite die hide water afslaan nie. Sorg dat jy P - Bottel by jou het, en sorg ook om hom self skoon te maak. 13. Jy mag onder geen, geen omstandighede ‘n skoot aftrek in die kamp nie!! 14. As jy van die veld afkom is dit jou eie verantwoordelikheid om seker te maak jou wapen is veilig 15. Kinders is onder alle omstandighede hulle ouers se verantwoordelikheid. 16. Vuurwapens 270 en 308 word uitgleen op aanvraag. Jy betaal slegs vir die ammunsie wat jy gebruik @ R30 per patroon.Jy kan jou eie ammunisie ook gebruik, wapen gaan dan net weer ingestel moet word 17. Volgens is dit ook jou eie verantwoordelikheid om toe te sien dat geleende wapen ten alle tye veilig is asook om oorhandig te word vir veilige berging 18. Geleende wapen word total en al op eie risiko gebruik 19. Indien daar enige skade op wapen is sal dit op u rekening aangeteken word aan die einde van die jagnaweek/week 20. Geen bedegoed soos komberse of kussings mag uit kamers verwyder word om hides toe te vat nie, op aanvraag het ons kussings ens wat daarvoor gebruik kan word. So ook glase. Ons het bekers wat u kan leen en gebruik en weer terugbesorg kan word. 21. Ons het paar Buuren Bow & Barrel Items wat ons ten toonstel wat u kan koop, kyk gerus in die kroegarea. Almal het pryse op 22. Indien u in nood is met enige selfoon bybehore, on het ook sekere kabels ens te koop indien nodig. Baie dankie dat u besluit het om by ons te kom jag. Geniet u tydjie hier saam met ons by Buuren Bow & Barrel…. Ondervind die Bosveld Betowering as nuwe vriende en kom kuier gou weer.

Map

Your destination (route end point) is already marked on the map. Please enter your location and choose your route options to get directions to the destination point. You can also click on the map to choose up to 9 waypoints from your starting point to the destination point.

Address
Postal code
Town
Optimize for

Reviews

There are no reviews for this property yet.

You need to be logged in to post a review.
Agent vcard
Some bookings
Half booked
Mostly booked
Occupied/Not available
May 2024
SMTWTFS
   
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
 
June 2024
SMTWTFS
      
      
September 2024
SMTWTFS
     
November 2024
SMTWTFS
     
February 2025
SMTWTFS
      
 
March 2025
SMTWTFS
      
     
Lodge - 01
01

Max people: 25
Floor:

from R460.00   /PPPN

Tariff name Valid from Valid til  
Tariff February 13, 2020 February 13, 2030 R460.00   /PPPN
Bos-Karoo - Marken starstarstarstar at approximate 24.01 km
R700.00
Kuduzight Safaris starstarstarstar at approximate 26.26 km
from R450  /PPPN
Tusk Safaris and Game Lodge starstarstar at approximate 41.82 km
from R805  /PPPN
POA
BERLIN SAFARI LODGE star at approximate 74.94 km
from R400.00  /PPPN
Jomres Properties Feed