Rating: 0.0
Reviews:0
 Some bookings
 Half booked
 Mostly booked
 Fully booked
Request booking

Property description

Kuduzight safaris is game farm in the Marnitz, Swartwater area of Limpopo. It has a thatch roof lodge with 4 bedrooms each with a double/queen and single/three quarter bed and can sleep up to 14 people. The kitchen and bathroom is downstairs with a living area and one bedroom upstairs. It has a boma braai area and outside shower with toilet as well. Two beautiful , huge boabab trees brags at the entrace of the lodge. Rifle and bow hunting opportunities for biltong or trophee hunters. Farm has exemption. Slaughter facilities, cold room, guides, vehicle for collecting and drop off, wood included in daily fee. Species include Koedoe, Bluewildebeest, Gemsbuck, Waterbuck, Zebra, Impala, Warthog.

Room types

R450
Lodge
1

Read more

Animals Available

Blouwildebees, Eland, Gemsbok, Koedoe, Sebra, Waterbok, Rooibok, Duker, Steenbok, Vlakvark

Check in times

Check in at 12h00

Check out at 10h00

Facilities

"Akkomodasie in grasdak jagkamp (10 persone) met toegeruste kombuis, badkamer met warm water stort. Drie kamers onder met dubbel bed en enkel bed en 4 enkel beddens op boonste vloer. Eskom krag vir ligte en yskaste. Gas geyser en gasstoof. Braai geriewe by boma. "

Hunting Style

Geweer en Boogjag word toegelaat, Geen jag vanaf voertuie as nie vooraf gereel word nie(As vir een of ander rede nie kan loop en jag nie), geen nagjag en geen geweerjag vanuit skuilings by Watergate nie

Daily Rates include

" Akkomodasie in grasdak jagkamp (10 persone) met toegeruste kombuis, badkamer met warm water stort. Drie kamers onder met dubbel bed en enkel bed en 4 enkel beddens op boonste vloer. Eskom krag vir ligte en yskaste. Gas geyser en gasstoof. Braai geriewe by boma.  Voldoende Vuurmaakhout ingesluit, extra hout teen R500.00 n bakkie vrag.  Gidse, slagters met voertuig om jagters op en af te laai.  Vervoer van karkaste na slagkamer.  Afslag van wild en koelkamer geriewe.  Permitte vir vlakvark. "

Terms and conditions

"1. Toegang tot Kuduzight Safari’s is op eie risiko en geen aanspreeklikheid word aanvaar vir verlies, skade, siektes of beserings of enige koste wat daaruit mag voortspruit nie, het sy deur die eienaar en/of enige werknemer. 2. Reg van toegang word voorbehou. 3. Die persoon wat die bespreking gemaak het, word as die verantwoordelike persoon vir die rekening beskou. 4. Die rekening is betaalbaar met kontant of internet oorplaasing voor die plaas verlaat word. 5. Privaat voertuie is nie toelaatbaar in die jagveld sonder toesig en toestemming van die eienaar, en spoed beperking is 30km/h. 6. Geen alkohol word tydens jagsessies in die voertuig of veld toegelaat nie. 7. Geen rommel strooiing in die kamp of jaggebied nie. 8. Die jagters moet eers hul wapens op skietbaan inskiet voordat enige jag plaasvind. 9. Geen jag vanaf voertuie as nie vooraf gereel word nie(As vir een of ander rede nie kan loop en jag nie), geen nagjag en geen geweerjag vanuit skuilings by Watergate nie. 10. Die bepaling van spesie, geslag en grootte is u verantwoordelikheid, nie die gids s’n nie. Wild wat gekwes word, word ten volle betaal. Indien manlike geslag sal hoogste waarde geld van betrokke spesie. Wild word beskou as gekwes indien enige bloed, been, vel, vleis, hare of ingewande inhoud gevind word en as die dier gestruikel of geval het na die skoot afgevuur is. 11. Die jagter wat gekwes het, sal nie voortgaan met enige jag, alvorens die gekweste dier gesoek en/of gevind is nie en alle jagaktiwiteite mag gestaak word indien nodig om gekweste dier op te spoor. 12. T.o.v. manlike diere gekwes en nie opgespoor of gevind word nie sal die hoogste waarde van die betrokke spesie geld. 13. Jagters word as groep soggens en middae uitgeneem en afsonderlik uitgeplaas. 14. Moet asseblief nie drank aan die gidse gee nie. 15. Geen opdragte word aan gidse of ander personeellede gegee, sonder die bestuur se toestemming nie. 16. Rokers moet let dat die veld droog is, die veld kan brand, en jagters sal verantwoordelik gehou word vir brandskade wat so veroorsaak word. 17. Geen diere mag gevoer word nie. 18. Enige jagter wat die jagveld betree met die doel om te jag, ongeag die aantal dae, word as ‘n jagter vir die volle tydperk beskou. 19. Geen jag op Sondae. 20. Fooitjies aan gidse, moet asseblief geskied in die teenwoordigheid van bestuur. 21. Indien ‘n jagter/besoeker hom skuldig maak aan jagreël oortreding, onetiese jag, wangedrag en/of gevaarlike wapen hantering, sal hy die jagplaas op versoek van die eienaar/bestuurder verlaat en sal geen reg hê op fooie reeds betaal nie. 22. Min kaliber Kleinwild: 243. (Rooibok en kleiner) Min Kaliber Groter as Rooibok : 30. en groter 23. Geweer – Misskote - 50% van spesie se waarde waarop geskiet was. Boog – Misskoot – 50% van spesie se waarde waarop geskiet was indien pyl nie gevind word wat afgevuur was op betrokke spesie nie. 24. Jag van wild is onderhewig aan beskikbaarheid en hoeveelheid van die betrokke spesie en geslag en sal deur die eienaar bepaal word, bevestig asb voor bespreking gemaak word. 25. Skade aan eiendom/verlies van kombuisware moet aangemeld en betaal word teen aangeduide waarde in jagkamp. 26. Alle jagters en besoekers bevestig dan ook met hulle betreding van die plaas, dat hulle in besit gestel is van hierdie reels, dit verstaan en in geheel aanvaar. Geen wysiging sal geldig wees nie. Indien van voertuig gebruik wil maak om van te jag is dit R800.00/dag. Alle pryse sluit BTW in Die trofee lengtes soos op die pryslys voorsien is die lengte wat sal bepaal of die geskote bok as trofee geklassifiseer word of nie. Minimum bespreking 4 persone waarvan 2 jagters moet wees. 3 Aande. *Kansellasie van bespreking moet voor 60 dae van vasgemaakte datum wees anders ten einde gelde terug te betaal. Enige persone in die groep wat nie opdaag nie se gelde word nie terugbetaal indien daar nie genoegsame (60dae) kennis gegee is nie. "

Map

Your destination (route end point) is already marked on the map. Please enter your location and choose your route options to get directions to the destination point. You can also click on the map to choose up to 9 waypoints from your starting point to the destination point.

Address
Postal code
Town
Optimize for

Reviews

There are no reviews for this property yet.

You need to be logged in to post a review.
Agent vcard
Some bookings
Half booked
Mostly booked
Occupied/Not available
May 2024
SMTWTFS
   
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
 
June 2024
SMTWTFS
      
      
September 2024
SMTWTFS
     
November 2024
SMTWTFS
     
February 2025
SMTWTFS
      
 
March 2025
SMTWTFS
      
     
Lodge - 01
01

Max people: 9
Floor:

from R450   /PPPN

Tariff name Valid from Valid til  
Tariff March 18, 2019 March 18, 2029 R450   /PPPN
Tusk Safaris and Game Lodge starstarstar at approximate 17.40 km
from R805  /PPPN
Buuren Bow & Barrel starstarstar at approximate 26.26 km
from R460.00  /PPPN
Bos-Karoo - Marken starstarstarstar at approximate 41.45 km
R700.00
POA
BERLIN SAFARI LODGE star at approximate 65.22 km
from R400.00  /PPPN
Jomres Properties Feed