Bakkie Tralie Cooler


Bakkie Tralie Cooler

Gemaak uit Ripstop materiaal
Cooler het 3x kompartemente

Deluxe het 5 x  kompartemente

R1,600.00R1,900.00

Compare

JAG TRALIE COOLER

Gemaak uit Ripstop materiaal
Cooler het 3x kompatement
Uitgele met Alumina materiaal
Geen stik werk aan die binne kant van die
sak wat geen plek los vir die cooler om te lek
Cooler is buigbaar en maklik om op te rol en weg te pak
Cooler kan tot en met 36 biere behou met ys
9x Velcro straps wat vas maak aan jag tralies
Die 3 kompartemente kan nie deur lek na mekaar to nie
so daar kan droe kos aan die eenkant wees en die
ander vol water en ys

 

JAG TRALIE DELUXE COOLER

Gemaak uit Ripstop materiaal
Cooler het 5x kompartemente
Uitgele met Alumina materiaal
Geen stik werk aan die binne kant van die sak
wat geen plek los vir die cooler om te lek
Cooler is buigbaar en maklik om op te rol en weg te pak
Cooler kan tot en met 36 biere behou met ys

9x Velcro straps wat vas maak aan jag tralies
Die 5x kompatemente kan nie deur lek na mekaar to nie
so daar kan droe kos aan die een kant wees en die
ander vol water en ys met 2x exstra kompartemente wat
aan die kante van die sak vas gevelcro kan word

SKU: Bakkie Tralie Cooler Category:

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Bakkie Tralie Cooler”

There are no reviews yet.

Vendor Information

  • Address:
  • 5.00 rating from 1 review