Gemaak uit Ripstop materiaal
Kom in n 52″ en 58″ lengte
Sak is met Convoluted foam uitgele
vir n goeie skok absorbeerder
2x scope kissings wat verwyderbaar is
Binnne kissings kan uitgehaal word om
sak makliker skoon te maak
Plek vir jou loop skoon maak pyp
2-3 sakke voor om goed saam te dra
Ripstop sak is water/stofdig
58″ sak is gemaak sodat jou silencer
nie hoef afgehaal te word nie
There are no reviews yet.