Bakkie deluxe coolers


Bakkie deluxe coolers

◦ Die Coolers is perfek om jou vleis stof vry te hou en ook kouer vir langer

R3,100.00R6,550.00

Compare

Beskrywing
◦ Die Coolers is perfek om jou vleis stof vry te hou en ook kouer vir langer
◦ PVC plastiek is saam gesmeld sodat daar geen plek vir lekke is nie
◦ PVC binne kant is nie aan die bodum vas geheg nie wat skoon maak maklik maak
◦ Cooler is goed geisuleer en in 400-500 km het ons maar 3-4 grade verloor
◦ Die deksel is uitgele met Alumina vir exstra insulasie
◦ Die coolers is buigbaar so dit is baie maklik om op te rol en weg te pak
◦ Coolers is stof en waterdig
◦ Dra handvatsels is reg rondom die sak van links na regs wat help om
swaarder te dra
◦ Coolers is nie net vir vleis nie maar kan ook gebruik word vir kamp,inkopies en
selfs kleure weg te pak
Coolers Grootes

SKU: bakkie cooler Category:

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Bakkie deluxe coolers”

There are no reviews yet.

Vendor Information

  • Address:
  • 5.00 rating from 1 review